Skip to product information
1 of 1

Beloningskaart - The Grinch

Beloningskaart - The Grinch

Regular price R 15.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 15.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Verander jou kind se reis van groei en prestasie in 'n opwindende avontuur met ons beloningskaart.

Hierdie beloningskaart is ontwerp om kinders te motiveer om hulle doelwitte te bereik terwyl hulle pret het. 

Die sirkels kan gemerk word elke keer wanneer hulle 'n taak verrig het, wat die reis in 'n visuele voorstelling van hulle prestatsie verander. 

Laai die beloningskaarte af en druk dit soveel keer as wat nodig is. 

 

View full details