Graad 2 klankeboek
Graad 2 klankeboek
Regular price
R 90.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 90.00 ZAR
Unit price
/
per
Hierdie is 'n BAIE OULIKE boekie met 135 bladsye. Die volgende klanke word in hierdie boek geoefen:
- Hersiening van al die Graad 1 klanke
a, e, i, o, u, y, aa, ee, oo, uu, ie, oe, ou, ui, aai, ooi, oei, eeu
- Beginklanke:
sk-, sn-, sm-, kw-, kl-, gl-, gr-, pl-, pr-, dr-, vr-, kr-, tr-, bl-, br-, fl-, fr-, sl-, sw-, st-,
- Eindklanke:
-lk, -lf, -lp, -nk, -ng, -nt, -ns, -rk, -rp, -rt, -ts, -ks, -el, -mp, -ms
Hierdie boekie is ideaal vir die vaslegging van klanke vir Graad 2 leerders.
PDF formaat.
Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie.