Skip to product information
1 of 1

Flinkdink boekie - Graad 2

Flinkdink boekie - Graad 2

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Maak leer lekker met hierdie prettige en opvoedkundige Flinkdink boekie vir Graad 2 leerders! Hierdie boekie is PROPVOL somme wat kinders help om belangrike Wiskundevaardighede op ’n speelse manier te oefen en te versterk.

📚 Die boekie bevat:
• Optel somme
• Getalpatrone
• Tel vorentoe en agtertoe
• Groter as, kleiner as en gelyk aan
• Prettige swart-en-wit somme wat maklik is om te druk

✨ Ideaal vir:
✔️ Ekstra oefening by die huis
✔️ Klaskamer gebruik
✔️ Huiswerk
✔️ Remediëring en hersiening

Hierdie aktiwiteite is ontwerp om selfvertroue te bou, konsentrasie te verbeter en leer vir jong leerders lekker te maak!

⚠️ Belangrik:
Hierdie PDF is vir persoonlike en klaskamergebruik bedoel.
Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop, deel of versprei nie.

View full details