Skip to product information
1 of 1

Flitskaarte - Wildediere

Flitskaarte - Wildediere

Regular price R 15.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 15.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Wat is die voordele van flitskaarte
Dit verbeter leerders se taalvaardighede en verbreed hul woordeskat. 

Flitskaarte stimuleer leerders se visuele geheue, so hulle onthou wat hulle gesien het terwyl hulle geleer het oor ‘n nuwe tema. Repetisie (herhaling is hoe kinders leer) Visuele hulpmiddels is oor die algemeen voordelig omdat dit die prent met die woorde of inligting wat kinders inneem, laat ooreenstem.
Dit bevorder en ontwikkel jou kind se geheue deur die brein se konneksies te stimuleer en aktiveer.

Wanneer flitskaarte kleurvol is en prettige illustrasies bevat, trek dit kinders se aandag.  Flitskaarte breek ook inligting op in kleiner stukke, wat dit minder uitdagend laat voorkom. Dit is nie net effektief nie, maar pret.
Flitskaarte kan BAIE voordelig wees wanneer dit benut word om mee te leer en dit kan van so klein as 6 maande af gebruik word op jou kleinding.
View full details