Skip to product information
1 of 1

Geheime woorde (Graad 2)

Geheime woorde (Graad 2)

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie werkboek bevat 22 bladsye (80 geheime woorde)

Om die werkkaarte te voltooi, skryf leerders die beginklank van elke prent neer om ‘n woord te vorm.

Die geheime woorde sal leerders help om die woorde te klank en te toets of die woorde sin maak wanneer die klanke saamgevoeg word.

PDF formaat. 

Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie. 

View full details