Graad 1 klankeboek
Graad 1 klankeboek
Regular price
R 90.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 90.00 ZAR
Unit price
/
per
Hierdie is 'n BAIE OULIKE boekie met 105 bladsye. Die volgende klanke word in hierdie boek geoefen:
- Alfabet A-Z
- Enkelklanke
a, e, i, o, u, y,
-Dubbelklanke
aa, ee, oo, uu, ie, oe, ou, ui, eu, ei
Hierdie boekie is ideaal vir die vaslegging van klanke vir Graad 1 leerders.
PDF formaat.
Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie.