Skip to product information
1 of 2

Graad 1 Lewensvaardigheid kwartaal 2

Graad 1 Lewensvaardigheid kwartaal 2

Regular price R 55.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 55.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie is 'n BAIE OULIKE boekie met 25 bladsye. Die volgende temas word in hierdie boek behandel:

- My gesin 

- Ons gee om vir mekaar 

- Veiligheid in en om die huis

- Oefening

- Ek is veilig as ek alleen by die huis is

- Leer belangrikke nommers

- My liggaam

- My sintuie

- Ek beweeg my liggaam

- Ek hou my liggaam gesond

Hierdie boekie is ideaal vir die vaslegging van werk vir  Graad 1 leerders vir kwartaal 2.

PDF formaat. 

Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie. 

View full details