Graad 1 Wiskunde kwartaal 2
Graad 1 Wiskunde kwartaal 2
Regular price
R 55.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 55.00 ZAR
Unit price
/
per
Hierdie is 'n BAIE OULIKE boekie met 45 bladsye. Die volgende temas word in hierdie boek behandel:
- Getal 6-10
- Volg of leeg
- Meer, net soveel en minder
- Optel
- Halveer en verdubbel
- 2D vorms
- 3D vorms
- Tel in 2, 3, 4, 5 en 10
- Geld
- Patrone
Hierdie boekie is ideaal vir die vaslegging van werk vir Graad 1 leerders vir kwartaal 2.
PDF formaat.
Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie.