Skip to product information
1 of 1

Graad 2 Kwartaal 3 pakket

Graad 2 Kwartaal 3 pakket

Regular price R 230.00 ZAR
Regular price R 255.00 ZAR Sale price R 230.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie is 'n BAIE VOLLEDIGE pakket met 'n totaal van 148 bladsye. Die volgende boeke is in hierdie pakket ingesluit: 

- Graad 2 Kwartaal 3 Afrikaans Huistaal (30 blaaie)

- Graad 2 Kwartaal 3 Engels FAL (28 blaaie)

- Graad 2 Kwartaal 3 Wiskunde (54 blaaie)

- Graad 2 Kwartaal 3 Lewensvaardigheis (20 blaaie) 

- Graad 2 Kwartaal 3 Robotika (15 blaaie)

Hierdie boeke is ideaal vir die vaslegging van werk vir Graad 2 leerders vir kwartaal 3.

PDF formaat. 

Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie. 

View full details