Skip to product information
1 of 2

Graad 2 Lewensvaardigheid kwartaal 2

Graad 2 Lewensvaardigheid kwartaal 2

Regular price R 55.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 55.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie is 'n BAIE OULIKE boekie met 25 bladsye. Die volgende temas word in hierdie boek behandel:

- Seisoene

- Vrugte en groente

- Weer

- Kweek 'n boontjieplant

- Hiberneer

- Plaasdiere

- Wilde diere

- Insekte 

- Waterdiere

- Bou jou eie vistenk

- Diere in hul huise

Hierdie boekie is ideaal vir die vaslegging van werk vir Graad 2 leerders vir kwartaal 2.

PDF formaat. 

Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie. 

View full details