Graad 2 Wiskunde kwartaal 2
Graad 2 Wiskunde kwartaal 2
Regular price
R 55.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 55.00 ZAR
Unit price
/
per
Hierdie is 'n BAIE OULIKE boekie met 55 bladsye. Die volgende word in hierdie boek behandel:
- Orden en vergelyk getalle
- Plus somme
- Minus somme
- Tiene en ene
- Vorms
- Lengte
- Gewig
- Tyd
- Volume
- Tel is 2's, 3's, 4's, 5'e
- Verdubbel
- Halvering
- Groepering en verdeling
- Data
Hierdie boekie is ideaal vir die vaslegging van werk vir Graad 2 leerders vir kwartaal 2.
PDF formaat.
Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie.