Graad 2 Wiskunde kwartaal 3
Graad 2 Wiskunde kwartaal 3
Regular price
R 55.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 55.00 ZAR
Unit price
/
per
Hierdie is 'n BAIE OULIKE boekie met 55 bladsye. Die volgende word in hierdie boek behandel:
- Getalle van 50 tot 150
- Volume
- Getalle van 150 tot 170
- Data
- Optelling
- Aftrekking
- Vorms
- Tyd
- Geld
- Breuke
- Verdubbel
- Halvering
- Posisie en aansig
- Geometriese patrone
Hierdie boekie is ideaal vir die vaslegging van werk vir Graad 2 leerders vir kwartaal 3.
PDF formaat.
Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie.