Skip to product information
1 of 2

Graad R kwartaal 2

Graad R kwartaal 2

Regular price R 55.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 55.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie is 'n BAIE OULIKE boekie met 45 bladsye. Die volgende temas word in hierdie boek behandel

- My sintuie

- My gesin

- My huis

- Veiligheid 

- Seisoene en weer 

Hierdie boekie is ideaal vir die vaslegging van werk vir Graad R leerders vir kwartaal 2.

PDF formaat. 

Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie. 

View full details