Skip to product information
1 of 1

Klaskamer plakkate - Blou en oranje

Klaskamer plakkate - Blou en oranje

Regular price R 60.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 60.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

26 Opvoedkundige plakkate vir skole of huishoudelike gebruik.

Geskik vir kinders van 4 tot 10 jaar oud. Elke plakkaat behandel ‘n spesifieke onderwerp.

Ideaal vir die klaskamer of slaapkamer, wat ‘n wye reeks opvoedkundige onderwerpe dek.

- My lyfie

- Emosies

- Alfabet

- Lopende skrif

- Leestekens

- Maande van die jaar

- Dae van die week

- Kleure

- Seisoene

- Weer

- Maanfases

- Planete

- Vastelande

- Getalle 

- Tel tot 100

- 2D vorms

- 3D vorms

- Maaltafels

- Wiskunde simbole

- Breuke 

- Groente 

- Vrugte

- Seediere

- Wilde diere

- Plaasdiere

PDF formaat. 

Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie. 

View full details