Skip to product information
1 of 1

My 4-5 jaar speelboekie!

My 4-5 jaar speelboekie!

Regular price R 75.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 75.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Maak leer lekker, speels en betekenisvol met hierdie oulike 4–5 jaar Speelboekie wat spesiaal ontwerp is om jong kinders se ontwikkeling te ondersteun deur prettige aktiwiteite.

Hierdie boekie help kinders om belangrike vroeë leervaardighede te ontwikkel terwyl hulle speel, kleur, knip, tel en ontdek. Dit is ideaal vir Graad RR leerders, sowel as vir kinders wat voorberei vir Graad R.

Die aktiwiteite is eenvoudig, visueel aantreklik en ontwerp om kinders se nuuskierigheid en selfvertroue te bou. 

⚠️ Belangrik:
Hierdie PDF is vir persoonlike en klaskamergebruik bedoel.
Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop, deel of versprei nie.

View full details