Skip to product information
1 of 1

My spaarplan

My spaarplan

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie spaarblikkie plakkaat bied jou kinders 'n prettige en kreatiewe manier om geld te spaar - wat die hele proses 'n uitdaging maak!
Leer jou kinders om geld opsy te sit vir iets wat hulle wil hê en geniet die proses met hierdie digitale plakkaat, wat 'n spaarplan visualiseer. Jy kan hierdie plakkaat soveel keer print soos benodig.

Elke keer wanneer 'n spesifieke bedrag gespaar word, moet een of meer munte ingekleur word.

Die PDF bevat 4 verskillende ontwerpe. 

View full details