Skip to product information
1 of 5

Onder die see klastema

Onder die see klastema

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Verander jou klaskamer in 'n avontuur met ons pragtige digitale klaskamer dekor wat ontwerp is om onderrig net 'n plesier te maak.  

Hierdie pakket sluit die volgende hulpbronne in:

- Alfabet

- Alfabet vlaggies 

- Alfabet letters

- Verjaarsdagkalendar

- Swart en wit voorblaaie

- Klaskamer belonings

- Klaskamer opskrifte

- Kleure

- Telblokke

- Lopende skrif vlaggies

- Voorblaaie

- Maandelikse kalendar

- Maande en dae

- Maande en dae (kleiner)

- Naamkaartjies

- Getalkaarte

- Getalle vlaggies

- Getallelyn 1-50

- Woordsoorte

- Positiewe gedrag

- Leestekens

- Aanhalings

- Seisoen plakkate

- Vorms 2D en 3D

- Weeklikse beplanner

- Welkom bord 

- Woord muur

Die klaskamer dekor bestaan uit digitale hulpbronne in PDF formaat.

View full details