Skip to product information
1 of 1

Skommel woorde (Graad 2)

Skommel woorde (Graad 2)

Regular price R 25.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 25.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie werkboek bevat 21 bladsye (139 geskommelde woorde)

Kinders leer die beste wanneer take op ‘n prettige manier aangebied word. Hierdie skommel woorde sluit verskeie aktiwiteite in. 

Die hulpbron is daarop gemik om klankvorming en woordbou op 'n ouderdomstoepaslike en kreatiewe wyse te ontwikkel. 

PDF formaat. 

Moet asseblief nie hierdie PDF herverkoop of deel nie. 

View full details