Skip to product information
1 of 4

Vissie klastema

Vissie klastema

Regular price R 150.00 ZAR
Regular price R 0.00 ZAR Sale price R 150.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Verander jou klaskamer in 'n avontuur met ons pragtige digitale klaskamer dekor wat ontwerp is om onderrig net 'n plesier te maak.  

Hierdie pakket sluit die volgende hulpbronne in:

- Alfabet

- Alfabet vlaggies

- Verjaarsdagkalender

- Swart en wit voorblaaie

- Klasreëls

- Klaskamer opskrifte

- Kleure

- Voorblaaie

- Maandelikse kalendar

- Maande en dae

- Naamkaartjies

- Getalkaarte

- Getalle vlaggies

- Getallelyn 1-20

- Aanhalings

- Seisoene plakkate

- Vorms 2D

- Weeklikse beplanner

- Welkom bord

Die klaskamer dekor bestaan uit digitale hulpbronne in PDF formaat.

View full details